Michelle Phillips

Michelle Phillips
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Holly Michelle Gilliam
Geboorte 4 Junie 1944 (1944-06-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Chynna Phillips
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1965–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michelle Phillips (gebore 4 Junie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dillinger (1973), Congo (1995), en San Andreas (2015), en in die televisiereeks Knots Landing (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy